Numbers 26:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is die seuns van Gílead: van Jeser die geslag van die Jeseriete; van Helek die geslag van die Helekiete:
Afrikaans (NLV) 2011
Die families van Gilead was Iëser, Gelek,
Afrikaans 1933/1953
Dit is die seuns van G¡lead: van Jeser die geslag van die Jesriete; van Helek die geslag van die Helkiete;
Afrikaans 1983
Die Gileadfamilie was dié van Iëser, Gelek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was die nageslag van Gilead: van Iëser, die Iëser-familiegroep; van Gelek, die Gelek-familiegroep;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Gilead-families was Iëser, Gelek,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Gileadfamilie was dié van Iëser, Gelek,