Numbers 26:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is die seuns van Efraim volgens hulle geslagte: van Sutela die geslag van die Sutalgiete; van Beger die geslag van die Bakriete; van Tahan die geslag van die Tahaniete.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Efraimgroepe was dié van Sutelag, Beker en Tagan.
Afrikaans 1933/1953
Dit is die seuns van Efraim volgens hulle geslagte: van Sut,lag die geslag van die Sutalgiete; van Beger die geslag van die Bagriete; van Tahan die geslag van die Tahaniete.
Afrikaans 1983
Die Efraimfamilies was dié van Sutelag, Beker en Tagan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was die nageslag van Efraim volgens hulle familiegroepe: van Sutelag, die Sutelag-familiegroep; van Beger, die Beger-familiegroep; van Tagan, die Tagan-familiegroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Efraim-families was Sutelag, Beker en Tagan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Efraimfamilies was dié van Sutelag, Beker en Tagan.