Numbers 26:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit is die seuns van Sutela: van Eran die geslag van die Eraniete.
Afrikaans (NLV) 2011
Uit die Sutelaggroep het die familie van Eran gekom.
Afrikaans 1933/1953
En dit is die seuns van Sut,lag: van Eran die geslag van die Eraniete.
Afrikaans 1983
Eran was uit die Sutelagfamilie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En dit was die nageslag van Sutelag: van Eran, die Eran- familiegroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sutelag was ook die voorvader van die Eran-familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Eran was uit die Sutelagfamilie.