Numbers 26:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van Jeser die geslag van die Jesriete; van Sillem die geslag van die Silmiete.
Afrikaans (NLV) 2011
Jeser en Sillem.
Afrikaans 1933/1953
van Jeser die geslag van die Jisriete; van Sillem die geslag van die Sillemiete.
Afrikaans 1983
Jeser en Sillem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
van Jeser, die Jeser-familiegroep; van Sillem, die Sillem-familiegroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jeser en Sillem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jeser en Sillem.