Numbers 26:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is die geslagte van Náftali volgens hulle geslagte: en hulle geteldes was vyf en veertig duisend vier honderd.
Afrikaans (NLV) 2011
Die groepe van Naftali was altesaam 45 400 man.
Afrikaans 1933/1953
Dit is die geslagte van N ftali volgens hulle geslagte; en hulle geteldes was vyf en veertig duisend vier honderd.
Afrikaans 1983
Die Naftalifamilies was altesaam 45 400 man.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was die familiegroepe van Naftali volgens hulle families; en dié wat ingeskryf is, was 45 400.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar was 45 400 persone in die families van die Naftali-stam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Naftalifamilies was altesaam 45 400 man.