Numbers 26:57 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit is die geteldes van die Leviete volgens hulle geslagte: van Gerson die geslag van die Gersoniete; van Kehat die geslag van die Kehatiete; van Merari die geslag van die Merariete.
Afrikaans (NLV) 2011
Die stam van Levi wat getel is, was die groepe van Gerson, Kehat en Merari.
Afrikaans 1933/1953
En dit is die geteldes van Levi volgens hulle geslagte: van Gerson die geslag van die Gersoniete; van Kehat die geslag van die Kehatiete; van Mer ri die geslag van die Merariete.
Afrikaans 1983
Die Levifamilies wat getel is, was dié van Gerson, Kehat en Merari
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was dié wat ingeskryf is van die Leviete volgens hulle familiegroepe: van Gerson, die Gerson-familiegroep; van Kehat, die Kehat-familiegroep; van Merari, die Merari-familiegroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die families in die Levi-stam was Gerson, Kehat en Merari.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die families van die stam van Levi wat getel is, was dié van Gerson, Kehat en Merari