Numbers 26:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van Hesron die geslag van die Hesroniete; van Karmi die geslag van die Karmiete.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Gesroniete en die Karmïete.
Afrikaans 1933/1953
van Hesron die geslag van die Hesroniete; van Karmi die geslag van die Karmiete.
Afrikaans 1983
Gesron en Karmi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
van Gesron, die Gesron-familiegroep; van Karmi, die Karmi-familiegroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Gesron en Karmi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gesron en Karmi.