Numbers 26:60 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En vir Aäron is Nadab en Abíhu, Eleasar en Itamar gebore.
Afrikaans (NLV) 2011
Aäron was die pa van Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar.
Afrikaans 1933/1953
En vir Aäron is gebore: Nadab en Ab¡hu, Ele sar en Itamar.
Afrikaans 1983
Aäron was die vader van Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vir Aäron is Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar gebore.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Aäron was die pa van Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Aäron was die pa van Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar.