Numbers 27:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Moses het met die HERE gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Moses het vir die Here gesê:
Afrikaans 1933/1953
Toe het Moses met die HERE gespreek en gesê:
Afrikaans 1983
Moses sê toe vir die Here:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moses het met die Here gepraat en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses het toe vir die Here gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe sê Moses vir die Here: