Numbers 27:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Moses het hulle saak voor die aangesig van die HERE gebring.
Afrikaans (NLV) 2011
Moses het die saak voor die Here gaan stel.
Afrikaans 1933/1953
Toe bring Moses hulle regsaak voor die aangesig van die HERE.
Afrikaans 1983
Moses het hulle saak voor die Here gebring,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moses het hulle saak toe voor die Here gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses het vir die Here gevra of die dogters reg is,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moses het die saak aan die Here gestel,