Numbers 28:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en een bokkie om vir jou versoening te doen.
Afrikaans (NLV) 2011
Offer ook nog ’n bokram as sonde-offer om vir julle versoening te bring.
Afrikaans 1933/1953
een bokram om vir julle versoening te doen.
Afrikaans 1983
Julle moet ook nog 'n bokram as sondeoffer bring om vir julle versoening te doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en dan ook nog een bokram om vir julle versoening te doen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet ook 'n bok-ram offer om versoening te doen vir julleself.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dan moet julle ook ’n bokram offer as ’n sondeoffer om vergifnis te vra vir die volk se sonde.