Numbers 29:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
'n Paar tiendes vir een lam, regdeur die sewe lammers:
Afrikaans (NLV) 2011
en saam met elkeen van die sewe lammers een en ’n half kilogram meel.
Afrikaans 1933/1953
een-tiende vir elke lam van die sewe lammers;
Afrikaans 1983
en saam met elk van die sewe lammers een en 'n half kilogram.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n tiende van 'n efa vir elk van die sewe ramlammers.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en by elke lam een tiende van 'n efa meel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en saam met elke lam een kilogram.