Numbers 29:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En 'n paar tiendes vir elke lam van die veertien lammers;
Afrikaans (NLV) 2011
en saam met elkeen van die veertien lammers een en ’n half kilogram meel.
Afrikaans 1933/1953
en een-tiende vir elke lam van die veertien lammers;
Afrikaans 1983
en saam met elk van die veertien lammers een en 'n half kilogram.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en 'n tiende van 'n efa vir elkeen van die veertien ramlammers.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en saam met elke lam een kilogram. Die gewone drankoffers hoort natuurlik ook hierby.