Numbers 29:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En op die vierde dag tien bulle, twee ramme en veertien jaaroud lammers sonder gebrek;
Afrikaans (NLV) 2011
“Op die vierde dag van die fees moet julle tien gesonde bulle offer en twee ramme en veertien lammers van ’n jaar oud.
Afrikaans 1933/1953
Verder op die vierde dag: tien bulle, twee ramme, veertien jaaroud lammers sonder gebrek;
Afrikaans 1983
“Op die vierde dag moet julle tien bulle, twee ramme en veertien jaaroud lammers offer, almal sonder liggaamsgebrek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ ‘Op die vierde dag is dit tien bulle, twee ramme en veertien jaaroud ramlammers sonder gebrek
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Op die vierde dag van die fees moet julle tien jong bulle, twee ramme en veertien jaaroud rammetjies wat niks makeer nie, offer.