Numbers 29:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En op die vyfde dag nege bulle, twee ramme en veertien jaaroud lammers sonder vlek;
Afrikaans (NLV) 2011
“Op die vyfde dag moet julle nege bulle, twee ramme en veertien lammers offer. Almal moet gesond wees.
Afrikaans 1933/1953
En op die vyfde dag: nege bulle, twee ramme en veertien jaaroud lammers sonder gebrek;
Afrikaans 1983
“Op die vyfde dag moet julle nege bulle, twee ramme en veertien jaaroud lammers offer, almal sonder liggaamsgebrek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ ‘Op die vyfde dag is dit nege bulle, twee ramme en veertien jaaroud ramlammers sonder gebrek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Op die vyfde dag van die fees moet julle nege jong bulle, twee ramme en veertien jaaroud rammetjies wat niks makeer nie, offer.