Numbers 29:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En op die sewende dag sewe bulle, twee ramme en veertien jaaroud lammers sonder gebrek;
Afrikaans (NLV) 2011
“Op die sewende dag van die fees moet julle sewe gesonde bulle, twee ramme en veertien eenjarige lammers offer.
Afrikaans 1933/1953
En op die sewende dag: sewe bulle, twee ramme, veertien jaaroud lammers sonder gebrek;
Afrikaans 1983
“Op die sewende dag moet julle sewe bulle, twee ramme en veertien jaaroud lammers offer, almal sonder liggaamsgebrek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ ‘Op die sewende dag is dit sewe bulle, twee ramme en veertien jaaroud ramlammers sonder gebrek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Op die sewende dag van die fees moet julle sewe jong bulle, twee ramme en veertien jaaroud rammetjies wat niks makeer nie, offer.