Numbers 3:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is ook die geslagte van Aäron en Moses op die dag dat die HERE met Moses gespreek het op die berg Sinai.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe die Here met Moses by Sinaiberg gepraat het, het hy en Aäron reeds ’n nageslag gehad.
Afrikaans 1933/1953
En dit is die nakomelinge van Aäron en Moses op die dag toe die HERE met Moses op die berg Sinai gespreek het.
Afrikaans 1983
Toe die Here destyds met Moses op Sinaiberg gepraat het, het Aäron en Moses reeds afstammelinge gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hier volg die geslagsregisters van Aäron en Moses. Die tyd toe die Here met Moses op die berg Sinai gepraat het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hier is 'n lys van die nageslag van Aäron en Moses op die dag toe die Here op Sinai-berg met Moses gepraat het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe die Here destyds met Moses op die berg Sinai gepraat het, het hy en Aäron reeds hulle eie families gehad.