Numbers 3:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Moses het hulle getel volgens die woord van die HERE, soos Hy beveel is.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het gemaak soos die Here vir hom gesê het en hulle getel.
Afrikaans 1933/1953
En Moses het hulle volgens die bevel van die HERE getel soos dit hom beveel is.
Afrikaans 1983
Moses het hulle getel presies soos die Here hom beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moses het hulle op bevel van die Here ingeskryf, soos hy beveel is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses het toe die name van die Leviete opgeskryf soos die Here gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***