Numbers 3:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit was die seuns van Levi volgens hulle name; Gerson en Kehat en Merari.
Afrikaans (NLV) 2011
Levi het drie seuns gehad: Gerson, Kehat en Merari.
Afrikaans 1933/1953
En dit was die seuns van Levi volgens hulle name: Gerson en Kehat en Mer ri.
Afrikaans 1983
Levi se seuns was Gerson, Kehat en Merari.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit was die nageslag van Levi met hulle name, Gerson, Kehat en Merari:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hier is die name van die seuns van Levi: Gerson, Kehat en Merari.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Levi het drie seuns gehad: Gerson, Kehat en Merari.