Numbers 3:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit is die name van die seuns van Gerson volgens hulle geslagte; Libni en Simeï.
Afrikaans (NLV) 2011
Die afstammelinge van Gerson was Libni en Simi.
Afrikaans 1933/1953
En dit is die name van die seuns van Gerson volgens hulle geslagte: Libni en S¡me‹.
Afrikaans 1983
Die Gersongroep was Libni en Simi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is die name van die nageslag van Gerson; volgens hulle familiegroepe was dit Libni en Simi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hier is die name van die Gerson-families: Libni en Simi.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Gersongroep was Libni en Simi.