Numbers 3:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van Gerson was die geslag van die Libniete en die geslag van die Simiete; dit is die geslagte van die Gersoniete.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Gersoniete het bestaan uit die familiegroepe van Libni en Simi.
Afrikaans 1933/1953
Aan Gerson behoort die geslag van die Libniete en die geslag van die Sime‹ete. Dit is die geslagte van die Gersoniete.
Afrikaans 1983
Die afstammelinge van Gerson was die familiegroepe Libni en Simi. Hulle was die Gersoniete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
By Gerson hoort die familiegroep wat van Libni afstam en die familiegroep wat van Simi afstam. Hulle was die familiegroepe wat van Gerson afstam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Libni-familie en die Simi-familie was van die nageslag van Gerson. Hulle was Gerson-families.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gerson se nageslag het uit die familiegroepe van Libni en Simi bestaan.