Numbers 3:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die geslagte van die Gersoniete moet laer opslaan agter die tabernakel na die weste.
Afrikaans (NLV) 2011
Hierdie groep het aan die westekant van die tabernakel gebly.
Afrikaans 1933/1953
Die geslagte van die Gersoniete moet laer opslaan agter die tabernakel aan die westekant.
Afrikaans 1983
Die Gersongroep het aan die westekant agter die tabernakel kamp opgeslaan
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die familiegroepe wat van Gerson afstam, het agter die tabernakel kamp opgeslaan, aan die westekant.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Gerson-families moes hulle tente agter die tempel-tent opslaan, wes van die tempel-tent.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
[23-24] Hierdie groep het aan die westekant van die tabernakel kamp opgeslaan onder leiding van Lael se seun Eljasaf.