Numbers 3:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die owerste van die huis van die vader van die Gersoniete sal Eljasaf, die seun van Lael, wees.
Afrikaans (NLV) 2011
Eljasaf seun van Lael was hulle leier.
Afrikaans 1933/1953
En owerste oor die familie van die Gersoniete moet Âljasaf, die seun van Lael, wees.
Afrikaans 1983
met Eljasaf seun van Lael as leier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die leier van die Gerson-familie was Eljasaf, seun van Lael.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die leier van die Gerson-families was Eljasaf seun van Lael.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***