Numbers 3:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En van Kehat was die geslag van die Amramiete en die geslag van die Isehariete en die geslag van die Hebroniete en die geslag van die Ussieliete; dit is die geslagte van die Kehatiete.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Kehatgroep het bestaan uit Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.
Afrikaans 1933/1953
En aan Kehat het behoort die geslag van die Amramiete en die geslag van die Jishariete en die geslag van die Hebroniete en die geslag van die Ussiëliete. Dit is die geslagte van die Kehatiete.
Afrikaans 1983
Die Kehatgroep was Amram, Jishar, Hebron en Ussiël. Hulle was die Kehatiete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
By Kehat hoort die familiegroep wat van Amram afstam, die familiegroep wat van Jishar afstam, die familiegroep wat van Hebron afstam en die familiegroep wat van Ussiël afstam. Hulle was die familiegroepe wat van Kehat afstam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die families Amram, Jishar, Hebron en Ussiël was van die nageslag van Kehat. Hulle was Kehat-families.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Kehatgroep het bestaan uit die familiegroepe van Amram, Jishar, Hebron en Ussiël.