Numbers 3:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die geslagte van die seuns van Kehat moet laer opslaan aan die kant van die tabernakel, suidwaarts.
Afrikaans (NLV) 2011
Hierdie groep het aan die suidekant van die tabernakel gebly.
Afrikaans 1933/1953
Die geslagte van die seuns van Kehat moet laer opslaan aan die kant van die tabernakel, aan die suidekant.
Afrikaans 1983
Die Kehatgroep het aan die suidekant van die tabernakel kamp opgeslaan
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die familiegroepe van die nageslag van Kehat het kamp opgeslaan langs die tabernakel, aan die suidekant.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Kehat-families moes hulle tente opslaan langs die tempel-tent, suid van die tempel-tent.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Kehatgroep het suid van die tabernakel kamp opgeslaan.