Numbers 3:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die owerste van die huis van die vader van die geslagte van die Kehatiete moet wees Elisafan, die seun van Ussiël.
Afrikaans (NLV) 2011
Elisafan, die seun van Ussiël, was hulle leier.
Afrikaans 1933/1953
En owerste oor die familie vir die geslagte van die Kehatiete moet wees El¡safan, die seun van Ussiël.
Afrikaans 1983
met Elisafan seun van Ussiël as leier.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die leier van die familiegroepe wat van Kehat afstam, was Elisafan, seun van Ussiël.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die leier van die Kehat-families was Elisafan seun van Ussiël.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle leier was Ussiël se seun Elisafan.