Numbers 3:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle geteldes volgens die getal van al die manspersone, van 'n maand oud en daarbo, was sesduisend-tweehonderd.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle manlike persone bo ’n maand oud was 6 200.
Afrikaans 1933/1953
En hulle geteldes volgens die getal van almal wat manlik is, van 'n maand oud en daarbo, was ses duisend twee honderd.
Afrikaans 1983
Hulle manlike persone van 'n maand en ouer wat so getel is, was altesaam ses duisend twee honderd.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wat betref dié wat ingeskryf is: Die volle getal van al die manlike persone van 'n maand en ouer was 6 200.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mans wat 'n maand of ouer is en wie se name in die boek geskryf is, was almal saam 6 200.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar was altesaam 6 200 mans in hierdie groep.