Numbers 3:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die owerste van die huis van die vader van die geslagte van Merári was Suriël, die seun van Abíhail; hulle moet laer opslaan aan die kant van die tabernakel, noordwaarts.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het noord van die tabernakel gebly. Hulle leier was Suriël, die seun van Abigajil.
Afrikaans 1933/1953
En die owerste van die familie vir die geslagte van Mer ri moet wees Suriël, die seun van Abihail; hulle moet laer opslaan aan die kant van die tabernakel, aan die noordekant.
Afrikaans 1983
Suriël seun van Abigajil was leier van die Merarigroep wat aan die noordekant van die tabernakel kamp opgeslaan het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die leier van die familiegroepe wat van Merari afstam, was Suriël, seun van Abigajil. Hulle het langs die tabernakel tent opgeslaan, aan die noordekant.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die leier van die Merari-families was Suriël seun van Abihajil. Hulle het hulle tente opgeslaan langs die tempel-tent, noord van die tempel-tent.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Merarigroep het noord van die tabernakel kamp opgeslaan. Hulle leier was Abigajil se seun Suriël.