Numbers 3:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die pilare van die voorhof rondom, met hulle voetstukke en hulle penne en hulle toue.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle moes ook sorg vir die pale van die binnehof rondom die tent, hulle voetstukke, hulle ankerpenne en hulle tenttoue.
Afrikaans 1933/1953
en die pilare van die voorhof rondom en hulle voetstukke en hulle penne en hulle lyne.
Afrikaans 1983
ook van die style rondom die voorhof, met voetstukke, penne en toue.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
ook die tentpale van die voorhof rondom, hulle voetstukke, penne en toue.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
die pale rondom die oop stuk grond en die voetstukke en die penne en toue.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
ook van die hoekpale rondom die voorhof, met voetstukke, penne en toue.