Numbers 3:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Moses het die loskoopgeld geneem van die wat bo die wat deur die Leviete losgekoop was, was.
Afrikaans (NLV) 2011
Moses het toe die geld bymekaargekry om dié wat te veel was, los te koop.
Afrikaans 1933/1953
Daarop het Moses die loskoopgeld geneem van die wat oor was bo die wat deur die Leviete losgekoop was;
Afrikaans 1983
Moses het toe die loskoopgeld ingevorder vir dié eersgeborenes wat daar meer was as dié wat reeds met Leviete losgekoop is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moses het die geld vir die losprys van die Israelitiese eersgeborenes, wat meer was as dié wat deur die Leviete losgekoop is, in ontvangs geneem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses het die loskoop-geld geneem van die persone wat meer was as die Leviete,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moses het toe die geld ingesamel.