Numbers 3:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Bring die stam van Levi nader en stel hulle voor die priester Aäron, dat hulle hom kan bedien.
Afrikaans (NLV) 2011
“Roep die stam van Levi op en stel hulle aan om saam met Aäron as priesters te dien.
Afrikaans 1933/1953
Laat die stam van Levi nader kom, en stel hulle voor die priester Aäron, dat hulle hom kan dien.
Afrikaans 1983
“Stel die stam Levi tot beskikking van die priester Aäron, dat hulle hom kan help.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Laat die stam van Levi nader kom, laat hulle plek inneem voor die priester Aäron. Hulle moet hom bystaan;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Jy moet die Levi-stam laat nader kom sodat hulle vir die priester Aäron kan werk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Laat die stam van Levi vir Aäron help.