Numbers 31:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Moses vir hulle: Het julle al die vroue in die lewe gebring?
Afrikaans (NLV) 2011
Moses het vir hulle gevra: “Waarom het julle al die vroue laat bly leef?
Afrikaans 1933/1953
En Moses het vir hulle gesê: Het julle al die vroue laat lewe?
Afrikaans 1983
Hy het vir hulle gesê: “Julle het al die vrouens in die lewe laat bly,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moses het vir hulle gesê: “Het julle die vroue almal laat lewe?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Moses het vir hulle gesê: “Het julle al die vroue laat lewe?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Hoekom het julle die vroue laat leef?” het hy vir hulle gevra.