Numbers 31:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
(En die helfte wat aan die vergadering behoort het, was drie honderd duisend sewe en dertig duisend vyf honderd skape,
Afrikaans (NLV) 2011
337 500 skape,
Afrikaans 1933/1953
die helfte van die vergadering uit die kleinvee was drie honderd sewe en dertig duisend vyf honderd;
Afrikaans 1983
die volk se helfte, was drie honderd sewe en dertig duisend vyf honderd stuks kleinvee,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die helfte-aandeel van die volksvergadering was: 337 500 stuks kleinvee,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
was: 337 500 skape en bokke,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
was 337 500 stuks kleinvee,