Numbers 32:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en Betnimra en Bet-Haran, omheinde stede, en krale vir skape.
Afrikaans (NLV) 2011
Bet-Nimra en Bet-Haram gebou. Dit was almal versterkte blyplekke met krale vir hulle vee.
Afrikaans 1933/1953
en Bet-Nimra en Bet-Haran, versterkte stede en skaapkrale.
Afrikaans 1983
Bet-Nimra en Bet-Haram as vestingstede ingerig en ook krale vir hulle kleinvee gebou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Bet-Nimra en Bet-Haran – versterkte stede met skaapkrale.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Bet-Nimra en Bet-Garan. Die stede het sterk mure gehad, en daar was krale vir die skape en bokke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Bet-Nimra en Bet-Haram. Rondom al hierdie stede het hulle vir hulle hoë mure vir beskerming gebou en ook krale vir hulle kleinvee opgerig.