Numbers 32:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Selfs die land wat die HERE voor die vergadering van Israel verslaan het, is 'n land vir vee, en U dienaars het vee.
Afrikaans (NLV) 2011
vir die volk van Israel verower. Dit is goeie veewêreld. Ons het baie vee.
Afrikaans 1933/1953
die land wat die HERE voor die vergadering van Israel uit verower het -- is 'n land vir vee, en u dienaars het vee.
Afrikaans 1983
wat deur die Here vir die volk Israel verower is, is goeie veewêreld, en ons het baie vee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die gebied wat die Here voor die oë van die volksvergadering van Israel vernietig het, dit is 'n land vir vee, en u dienaars het vee.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***