Numbers 33:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het van Kibrot-Hattaäva af opgebreek en laer opgeslaan in Haserot.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het Kibrot-Taäwa verlaat en by Gaserot kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het van Kibrot-Hatt äwa af opgebreek en laer opgeslaan in H serot.
Afrikaans 1983
Hulle het Kibrot-Taäwa verlaat en by Gaserot kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het van Kibrot-Taäwa af weggetrek en kamp opgeslaan by Gaserot.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Gaserot,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gaserot,