Numbers 33:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het van Háserot af opgebreek en laer opgeslaan in Ritma.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle is van Gaserot af weg en het by Ritma kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het van H serot af opgebreek en laer opgeslaan in Ritma.
Afrikaans 1983
Hulle het Gaserot verlaat en by Ritma kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het van Gaserot af weggetrek en kamp opgeslaan by Ritma.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ritma,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ritma,