Numbers 33:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het van Ritma af opgebreek en laer opgeslaan by Rimmonpares.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het Ritma verlaat en by Rimmon-Peres kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het van Ritma af opgebreek en laer opgeslaan in Rimmon-Peres.
Afrikaans 1983
Hulle het Ritma verlaat en by Rimmon-Peres kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het van Ritma af weggetrek en kamp opgeslaan by Rimmon-Peres.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Rimmon-Peres,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Rimmon-Peres,