Numbers 33:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het van Harada af opgebreek en laer opgeslaan in Makhelot.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het Garada verlaat en by Makhelot kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het van H rada af opgebreek en laer opgeslaan in M khelot.
Afrikaans 1983
Hulle het Garada verlaat en by Makhelot kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het van Garada af weggetrek en kamp opgeslaan by Makhelot.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Makhelot,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Makhelot,