Numbers 33:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het van Moserot af opgebreek en laer opgeslaan in Benejaakan.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het Moserot agtergelaat en by Bene-Jaäkan kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het van Moserot af opgebreek en laer opgeslaan in B,ne-J äkan.
Afrikaans 1983
Hulle het Moserot verlaat en by Bene-Jaäkan kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het van Moserot af weggetrek en kamp opgeslaan by Bene-Jaäkan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Bene-Jaäkan,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Bene-Jaäkan,