Numbers 33:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het van Ebrona af opgebreek en laer opgeslaan by Esion-Geber.
Afrikaans (NLV) 2011
Ná hulle van Abrona weg is, het hulle by Esjon-Geber kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het van Abrona af opgebreek en laer opgeslaan in Âseon-Geber.
Afrikaans 1983
Hulle het Abrona verlaat en by Esjon-Geber kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het van Abrona af weggetrek en kamp opgeslaan by Es-jon-Geber.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Esjon-Geber,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Esjon-Geber,