Numbers 33:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het van Esion-Geber af opgebreek en laer opgeslaan in die woestyn Sin, dit is Kades.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het Esjon-Geber verlaat en by Kades in die Sinwoestyn kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het van seon-Geber af opgebreek en laer opgeslaan in die woestyn Sin, dit is Kades.
Afrikaans 1983
Hulle het Esjon-Geber verlaat en by Kades in die Sinwoestyn kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het van Es-jon-Geber af weggetrek en kamp opgeslaan in die Tsinwoestyn, dit is by Kades.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en in die Sin-woestyn, by die stad Kades.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kades in die Sinwoestyn,