Numbers 33:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het van Obot af opgebreek en laer opgeslaan in Ijeabarim, aan die grens van Moab.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het Obot verlaat en by Ije-Abarim op die grens van Moab kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het van Obot af opgebreek en laer opgeslaan in Ijje-Haäb rim, by die grens van Moab.
Afrikaans 1983
Hulle het Obot verlaat en by Ije-Abarim aan die grens van Moab kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het van Obot af weggetrek en kamp opgeslaan by Ije-Abarim op die grens van Moab.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ije-Abarim in die land Moab,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ije-Abarim aan die grens van Moab,