Numbers 33:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het laer opgeslaan by die Jordaan, van Bet-Jesimot af tot by Abel-Sittim, in die vlaktes van Moab.
Afrikaans (NLV) 2011
Daar in die Moabsvlakte aan die kant van die Jordaan het hulle oral gekamp vanaf Bet-Jesimot tot by Abel-Sittim.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het laer opgeslaan by die Jordaan van Bet-Haj,simot af tot by Abel-Hassittim, in die vlaktes van Moab.
Afrikaans 1983
Daar in die Moabsvlakte aan die Jordaan, tussen Bet-Jesimot en Abel-Sittim, het hulle kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het kamp opgeslaan in die vlaktes van Moab, by die Jordaan, van Bet-Jesimot af tot by Abel-Sittim.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het hulle tente opgeslaan naby die Jordaan-rivier, van die stad Bet-Jesimot tot by Abel-Sittim in die Moab-vlakte.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar langs die Jordaanrivier, tussen Bet-Jesimot en Abel-Sittim, het hulle kamp opgeslaan.