Numbers 34:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die name van die manne is dit: Van die stam van Juda, Kaleb, die seun van Jefunne.
Afrikaans (NLV) 2011
Die stam en sy leier is: Kaleb seun van Jefunne vir die stam Juda;
Afrikaans 1933/1953
En dit is die name van die manne: van die stam van Juda -- Kaleb, die seun van Jefunne;
Afrikaans 1983
Die name van dié manne is: “Kaleb seun van Jefunne vir die stam Juda;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is die name van die manne: “vir die stam Juda: Kaleb, seun van Jefunne;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die leiers is: “Kaleb seun van Jefunne vir die Juda-stam,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
[19-28] Die name van hierdie leiers is: Stam Leier Juda — Kaleb, die seun van Jefunne Simeon — Samuel, die seun van Ammihud Benjamin — Elidad, die seun van Kislon Dan — Bukki, die seun van Jogli Manasse — Ganniël, die seun van Efod Efraim — Kemuel, die seun van Siftan Sebulon — Elisafan, die seun van Parnak Issaskar — Paltiël, die seun van Assan Aser — Agihud, die seun van Selomi Naftali — Pedael, die seun van Ammihud