Numbers 34:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En van die stam van die kinders van Símeon: Semuel, die seun van Ammihud.
Afrikaans (NLV) 2011
Samuel seun van Ammihud vir die stam Simeon;
Afrikaans 1933/1953
en van die stam van S¡meon se kinders -- S,muel, die seun van Ammihud;
Afrikaans 1983
Samuel seun van Ammihud vir die stam Simeon;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
vir die stam van die nageslag van Simeon: Samuel, seun van Ammihud;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Samuel seun van Ammihud vir Simeon,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***