Numbers 34:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die owerste van die stam van die kinders van Dan, Bukki, die seun van Jogli.
Afrikaans (NLV) 2011
Bukki, seun van Jogli vir die stam Dan;
Afrikaans 1933/1953
en van die stam van Dan se kinders as owerste -- Bukki, die seun van Jogli;
Afrikaans 1983
Bukki, seun van Jogli, leier van die stam Dan;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
vir die stam van die nageslag van Dan: as leier Bukki, seun van Jogli;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Bukki seun van Jogli vir Dan,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***