Numbers 34:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Van die berg Hor af moet julle julle grens aanwys tot by die ingang van Hamat; en die uitgang van die grens moet na Sedad wees.
Afrikaans (NLV) 2011
Van daar af loop dit verby Lebo-Hamat en dan aan deur Sedad,
Afrikaans 1933/1953
Van die berg Hor af moet julle die grenslyn trek tot by die ingang na Hamat; en die grens moet doodloop by Sedad.
Afrikaans 1983
en van daar af tot by Lebo-Hamat. Daarvandaan loop die grens na Sedad toe
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en vanaf die berg Hor moet julle weer 'n lyn trek na Lebo-Hamat. Die verste punt van die grens moet by Sedad wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en van daar met 'n reguit lyn tot by Lebo-Hamat. Verder moet die grens gaan tot by Sedad,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en van daar af tot by die kloof deur Hamat. Daarvandaan loop die grens na Sedad toe
Recommended Reading