Numbers 35:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die HERE het met Moses gespreek in die vlaktes van Moab by die Jordaan by Jerigo en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Terwyl hulle nog op die Moabsvlakte langs die Jordaan reg teenoor Jerigo gestaan het, het die Here vir Moses gesê:
Afrikaans 1933/1953
En die HERE het met Moses gespreek in die vlaktes van Moab, by die Jordaan van J,rigo, en gesê:
Afrikaans 1983
In die Moabsvlakte aan die Jordaan, regoor Jerigo, het die Here vir Moses gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het met Moses gepraat in die vlaktes van Moab, by die Jordaan, teenoor Jerigo. Hy het gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het met Moses gepraat in die Moab-vlakte by die Jordaan-rivier oorkant Jerigo. Die Here het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Terwyl die Israeliete nog in die vlakte van Moab, regoor Jerigo aan die oostekant van die Jordaanrivier, gekamp het, het die Here vir Moses gesê: