Numbers 4:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is die diens van die geslagte van die Gersoniete, om te dien en vir laste:
Afrikaans (NLV) 2011
“Die Gersoniete se werk is om dinge aan te dra.
Afrikaans 1933/1953
Dit sal die dienswerk van die geslagte van die Gersoniete wees by die diens en by die vervoer:
Afrikaans 1983
Die ampsplig van die Gersongroep is om drawerk te doen:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Dit is die taak wat die familiegroepe wat van Gerson afstam, moet uitvoer by die drawerk:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hierdie is die dinge wat die Gerson-familie moet doen en wat hulle moet dra:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle werk is om algemene take te verrig en om al die swaar voorwerpe te dra.